Welkom by ons oggenddienste
Sondag 20 Mei 2012
7de Paassondag

Fokusteks: 1 Joh 5:9-13
Tema: Gelowiges kan seker wees van hulle kindskap, aangesien God se getuienis meer betroubaar is as die getuienis van mense.
Die oggenddiens begin om 10:00 alhoewel ons voor die tyd skyfies vertoon met musiek daarby vir inspirasie.
Ons Liturg is ds. Kobus Pretorius
Ons sang word d.m.v. Power Point op die skerm gewys
en dit is nie nodig om 'n liedboek saam te bring nie.
Laas Opdateer (Vrydag, 18 Mei 2012 15:28)
Find the Best Web Hosting which offers reliable service and top quality support

















Comments
RSS feed for comments to this post