Waar is ons

48 Km vanaf Caledon, 57 Km vanaf Swellendam en 56 Km vanaf Bredadorp.

Ons Landbouers boer hoofsaaklik met Skaap, Koring, Gars en Canola. Appels, Pere, Avokadopere en Melkerye is ook hier te vind.