TOERUSTING GELEENTHEID
TOERUSTING GELEENTHEID

Laas Opdateer (Donderdag, 10 Mei 2012 08:42)
Welkom by ons oggenddiensteSondag 20 Mei 2012 7de Paassondag Fokusteks: 1 Joh 5:9-13 Tema: Gelowiges kan seker wees van hulle kindskap, aangesien God se getuienis meer betroubaar is as die getuienis van mense. Die oggenddiens begin om 10:00 alhoewel ons voor die tyd skyfies vertoon met musiek daarby vir inspirasie. Ons Liturg is ds. Kobus Pretorius Ons sang word d.m.v. Power Point op die skerm gewys en dit is nie nodig om 'n liedboek saam te bring nie. Comments (1)
Laas Opdateer (Vrydag, 18 Mei 2012 15:28) LIEF EN LEEDLIEF & LEED Ons innige simpatie met die familie van oom Hennie Beyers wat oorlede is. Laas Opdateer (Donderdag, 10 Mei 2012 08:46) KLOKSLAG 2012U kan ons kerk se nuusblad vir 2012 hier aflaai. Dit verskyn in PDF formaat. Indien u rekenaar nie dit wil lees nie, kan u ADOBE of FOXIT gratis vanaf die internet aflaai. Lekker lees. KLOKSLAG is nou 10jaar oud! Dankie aan almal wat 11 jaar gelede by die beplanningskommissie betrokke was en die grootse besluit geneem het! Hiermee bedank ons ook almal wat klokslag hul bydraes maak om die weeklikse bydrae die lig te laat sien. - Kerkkantoor
Laas Opdateer (Donderdag, 03 Mei 2012 22:45) |

















